Hierdie is ‘n speletjie wat as Ysbreker gebruik kan word, asook as speletjie om die tema van ‘n les te demonstreer.
Die speletjie bestaan uit twee dele. Vir Speletjie 1 moet die kinders kyk hoe vinnig hulle die kleure op die kaart kan lees. Vir Speletjie 2 moet die kinders die kleur lees waarin die woorde getik is en NIE die woord nie. Leiers neem die kinders se tyd om die punt te demonstreer asook om die speletjie intressant te maak.
Speletjie 1: Noem die kleure
Speletjie 2: Noem die kleur waarin die woord getik is:
Bruin Groen Rooi
Swart Pers Geel
Pienk Oranje Wit
Laai die speletjie hieronder in WORD formaat af:
Volg die skakel hieronder na ons ander Speletjies:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/ysbrekers-en-speletjies/
[…] https://algoagemeenskapskerk.com/2018/06/23/speletjie-kleur-speletjie/ […]
LikeLike