Bybel Kopkrappers: God se Vreemde Opdragte 2

oprag 2 - groot

Ons volgende afdeling Bybel Kopkrappers handel rondom God se vreemde opdragte. Jy sal van die kopkrappers ook op ander plekke en onder verskillende kategorieë op die Blog vind, maar op hierdie manier is dit makliker om by dit uit te kom.

God se Vreemde Opdragte 2

Hierdie afdeling van die Bybel Kopkrappers kyk na opdragte wat vir God vir mense in die Bybel gegee het wat vir ons vreemd lyk en klink. Dit help ons om die Bybel beter te leer ken, want heelwat van hierdie vreemde opdragte is dele van die Bybel wat ons nie regtig veel van weet nie. Elke vreemde opdrag is in ‘n ander formaat om dit interessant te hou.

Ons het 10 Bybel kopkrappers oor God se vreemde Opdragte wat ons in twee posts met julle gaan deel.

Jy kan dit as ‘n bykomende aktiwiteit gebruik wanneer jy die verskillende verhale met jou kinders by die Kinderkerk of Sondagskool behandel. Dis ook ‘n lekker pret manier om huisgodsdiens te doen.

Laai die volgende vyf Kopkrappers oor God se vreemde opdragte hieronder in PDF formaat af:

Vreemde Opdrag 6 – Jesaja

Vreemde Opdrag 7 – Moses

Vreemde Opdrag 8 – Naäman

Vreemde Opdrag 9 – Petrus

Vreemde Opdrag 10 – Jesus se dissipels

Volg die skakel hieronder na ons ander Bybel Kopkrappers:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-kopkrappers/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s