AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.
Nagmaal – Senior
Nagmaal is een van die belangrikste simbole van wat Jesus vir ons gedoen het, en dis iets wat hopelik gereeld in julle kerke gebruik word. Die kinders in ons kerk neem ook deel aan die nagmaal, maar ons vind dat dit baie belangrik is dat ons gereeld met ons kinders oor die gebruik en die betekenis van die nagmaal moet gesels. Hierdie les behoort eintlik een keer per jaar met die kinders gedoen te word.
Daar is ook ‘n les oor die nagmaal vir die kleiner kinders by die volgende skakel beskikbaar:
https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/2017/09/11/senior-jeugles-nagmaal/
Volg die skakel hieronder na ons ander Sondagskool lesse:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/sondagskool-lesse-snr/
Pingback: Kinderkerk Les: Nagmaal |
Pingback: Nagmaal: Berei jou kinders voor |
Pingback: Sondagskool Lesse |
Pingback: Kinderkerk Lesse |