Sondagskool les: 2. Gawes van die Heilige Gees – Doen Gawes Snr.

doen gawes

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse

Doen Gawes

Hierdie is die tweede les in die mini-reeks oor die Gawes van die Heilige Gees.

Ons het hierdie reeks by die Sondagskool asook by EPIC Jeug gedoen, jy sal dus twee lesse by elke tema sien. Sondagskool is die kort les en die EPIC Jeugles die langer les.

Hierdie week kyk ons na die kategorie Doen-Gawes. Dit sluit Gawe van Genesing, Gawe van Wonderwerke en Gawe van Geloof in. Die hoofgedagtes rondom die Doen-Gawes is dat God die menslik onmoontlike deur ONS wil doen.

Laai die les hieronder in PDF formaat af:

SONDAGSKOOL LES – Gawes van die Heilige Gees – Doen Gawes

EPIC Jeug

JEUGLES – Doen Gawes

Hier is die videoclips wat ons tydens hierdie les gebruik het. Die storie van die Dokter is bietjie lank, so ons het dit net vertel.

Volg die skakel hieronder na ons ander Sondagskool Lesse oor die Gawes van die Gees:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/gawes-van-die-gees-sondagskool/

Volg die skakel hieronder na ons Kinderkerk Lesse oor die Gawes van die Gees:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/gawes-van-die-gees-kinderkerk/

 

3 comments

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s