Sondagskool les: 3. Gawes van die Heilige Gees – Weet Gawes Snr.

weet gawes

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse

Weet Gawes

Hierdie is die derde les in die mini-reeks oor die Gawes van die Heilige Gees.

Ons het hierdie reeks by die Sondagskool asook by EPIC Jeug gedoen, jy sal dus twee lesse by elke tema sien. Sondagskool is die kort les en die EPIC Jeugles die langer les.

In hierdie les kyk ons na die kategorie Weet-Gawes. Dit sluit Woord van Kennis, Woord van Wysheid en Onderskeiding van geeste in. Die Weet-Gawes werk nie met kop kennis oor die Bybel nie, maak nie saak hoeveel jy leer nie, dis heeltemal iets anders. Slegs God kan die Weet-Gawes bonatuurlik aan jou openbaar.

SONDAGSKOOL LES – Gawes van die Heilige Gees – Weet Gawes

Afrikaanse Bybel Brainteasers – Almal

Afrikaanse Bybel Brainteasers – Almal – Antwoorde

EPIC Jeug

JEUGLES – Weet Gawes

PPT – Weet Gawes – Onderskeiding

Volg die skakel hieronder na ons ander Sondagskool Lesse oor die Gawes van die Gees:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/gawes-van-die-gees-sondagskool/

Volg die skakel hieronder na ons Kinderkerk Lesse oor die Gawes van die Gees:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/gawes-van-die-gees-kinderkerk/

3 comments

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s