Kersfees: Advent Kalender Tafelmatjie

Kersfees - Advent Kalender Plekmatjie

As julle ons Blog gereeld besoek sal julle weet ons het regtig baie moeite gedoen om Christus-gesentreerde hulpmiddels rondom Kersfees beskikbaar te stel.

Ons het ‘n Blogpost Advent kalenders met ‘n kalender vir Graad R-3 en ‘n kalender vir Graad 4-6. Dis by die volgende skakels beskikbaar:

https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/2017/10/23/kersfees-advent-kalender/

Dan het ons ook ‘n Blogpost Profetiese Advent kalender vir groter kinders en volwassenes. Dis by die volgende skakel beskikbaar:

https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/2017/11/20/kersfees-profetiese-advent-kalender/

Advent Kalender tafelmatjie:

advent14 kleiner

Vandag het ons op die oulikste materiaal op Somerstrand gemeente se webtuiste afgekom. Hulle het baie oulike kreatiewe idees rondom verskeie temas. Die een wat ons vandag met julle wil deel is ‘n Advent kalender tafelmatjie!

Jy laai dit by die skakel hieronder aflaai, print dit op A4 papier en lamineer dit. Elke keer wat jou kind eet word hulle aan Jesus se geboorte herinner en is daar natuurlik ook ‘n aktiwiteit vir elke dag om te doen.

https://ngkerksomerstrand.co.za/advent-huisgodsdiens/

Volg gerus hierdie skakel na al ons hulbronne rondom die geboorte van Jesus:

https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/category/kersfees/

One thought on “Kersfees: Advent Kalender Tafelmatjie

  1. Terug pieng: Kersfees: Profetiese Advent Kalender |

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s