Sondagskool les: 2. Gawes van die Heilige Gees – Doen Gawes Snr.

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse Doen Gawes Hierdie…

Die verhaal van Jesus se geboorte

Die verhaal van Jesus se geboorte is een van die mooiste verhale van genade en liefde wat ons vir ons kinders moet leer, maar ook moet leer om hulle eie te maak. Dis egter oor die Evangelies ‘versprei’ en maak dit moeilik wanneer jy dit vir jou kinders wil lees om nie dele daarvan uit…

Sondagskool les: 1. Inleiding – Gawes van die Heilige Gees Snr.

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse 1. Inleiding –…

Kersfees: Nativity scenes

Oral waar jy kom dreun en kreun die winkels onder die Kersfees-koors en raak ons Vreugdefees vlammetjie al meer geblus. Dit wat vir ons as Christene vreugde moet bring, gee ons nou net ‘n groot pyn en probeer ons al verder daarvan wegkom. Ons sit die afgelope paar jaar glad nie eers meer Kersversierings in…