Sondagskool les: 1. Inleiding – Gawes van die Heilige Gees Snr.

Sondagskool les - Inleiding - Gawes van die Gees

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse

1. Inleiding – Gawes van die Heilige Gees

Hierdie is die eerste les in die mini-reeks oor die Gawes van die Heilige Gees.

Ons het hierdie reeks by die Sondagskool asook by EPIC Jeug gedoen, jy sal dus twee lesse by elke tema sien. Sondagskool is die kort les en die EPIC Jeugles die langer les.

In hierdie les stel ons die kinders voor aan die verskillende Gawes soos in 1 Kor 12:4-11. Dit verduidelik aan die kinders dat die Gawes van die Heilige Gees God se geskenk aan Sy kinders is om te gebruik in diens van Sy Koninkryk. Die kinders kry ook ‘n geleentheid om te kyk hoeveel hulle van die Gawes weet.

Laai die dokumente hieronder in PDF formaat af:

SONDAGSKOOL LES – Inleiding – Gawes van die Gees

EPIC Jeugles:

JEUGLES – Inleiding – Gawes vd Gees

Gawes vd Gees – Matching game – prentjies

Gawes vd Gees – Matching game – woorde

Gawes vd Gees – Matching game – definisies

Gawes vd Gees – Matching game – antwoorde

LEIDRADE – Gawes vd Gees

Volg die skakel hieronder na ons ander Sondagskool Lesse oor die Gawes van die Gees:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/gawes-van-die-gees-sondagskool/

Volg die skakel hieronder na ons Kinderkerk Lesse oor die Gawes van die Gees:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/gawes-van-die-gees-kinderkerk/

 

3 thoughts on “Sondagskool les: 1. Inleiding – Gawes van die Heilige Gees Snr.

  1. Terug pieng: Sondagskool les: 3. Gawes van die Heilige Gees – Weet Gawes Snr. |

  2. Terug pieng: Sondagskool les: 2. Gawes van die Heilige Gees – Doen Gawes Snr. |

  3. Terug pieng: Sondagskool les: 4. Gawes van die Heilige Gees – Spreek Gawes – Snr. |

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s