Kix Kinderbediening is bedoel vir almal wie se passie dit is om die Here se kinders te help in hul geloofvorming. KiX Kinderbediening verskaf gratis volledige lesse, voorstelle vir projekte en aktiwiteite – alles om ’n professionele weekbediening aan laerskool- en voorskoolse kinders van 4-12 jaar te bied.
In hierdie negende boek sal jy ses lesse met die volgende temas vind:
- Intertestamentêre tyd
- God sien jou raak; sien jy Hom? Jesus se geboorte
- Jesus is in die tempel
- Roeping van die dissipels
- Jesus gee Sy beste
- Jesus is ons koning
Hierdie reeks bestaan uit 22 blaaie wat jy almal gratis by die skakel hieronder kan aflaai en print:
Click to access KIX-Boek-9-Die-storie-van-Jesus-finaal.pdf
Volg die skakel hieronder na KIX se ander lesreekse: