Personeelkamer Opening: Nr. 75 – 79

75-79 - groot

Ons het op ‘n fonds van die mooiste stories vir Personeelkamer Openings afgekom en toestemming by die skrywer gekry om dit met julle te deel. Dis egter so baie dat dit ons jare gaan neem om dit alles gepost te kry. Ons gaan dus vir die volgende klomp maande vyf Personeelkamer Openings in ‘n post met julle deel in plaas van een soos ons gedoen het.

In hierdie Personeelkamer Opening post sal julle die volgende vyf boodskappe vind:

75. Oordeel verdryf liefde

76. Nood en ‘n skaaprib

77. Ek wil jou gebruik

78. Tot die skadus daal

79. Hoe ryk is jy?

Laai die Personeelkamer Openings hieronder in PDF formaat af:

75. PERSONEELKAMER OPENING – Oordeel verdryf liefde

76. PERSONEELKAMER OPENING – Nood en ‘n skaaprib

77. PERSONEELKAMER OPENING – Ek wil jou gebruik

78. PERSONEELKAMER OPENING – Tot die skadu’s daal

79. PERSONEELKAMER OPENING – Hoe ryk is jy

Volg die skakel hieronder na ons ander Personeelkamer Opening idees:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/personeelkamer-opening/

Leave a comment