Hierdie tyd van die jaar is meeste gemeentes al besig om te oefen vir hulle kerssangdiens, of opsoek na idees vir een. Ons deel graag met julle ons sin van die afgelope agt jaar.
Ons hou dit in WORD formaat, sodat dit makliker is om te gebruik en daaraan te verander.
Laai die dokumente hieronder af in WORD formaat:
Kerssangdiens – Die getuienis van die kersfees
Kerssangdiens – Die pad na Jesus
Kerssangdiens – Die verhaal van Jesus se geboorte
Kerssangdiens – Jesus, die rede vir Kersfees
Kerssangdiens – Kyk in die Spieël
Kerssangdiens – Name van Jesus
Volg die skakel hieronder na ons ander Kersfees hulpbronne: