Kersfees Kopkrappers is ‘n kreatiewe manier om dele van die verhaal van Jesus se geboorte met jou kinders te deel. Daar is tien kopkrappers, en elkeen is in ‘n ander formaat om dit interessant te hou.
Kersfees Kopkrappers
Hier is ‘n paar van die kopkrappers wat jy gratis in PDF formaat kan aflaai.
Kopkrapper 1:
Kopkrapper 6:
Kopkrapper 8:
Kopkrapper 10:
Laai die tien Kersfees kopkrappers hieronder in PDF formaat af.
Laai die verhaal van Jesus se geboorte hieronder in PDF formaat af:
1. Die verhaal van Jesus se geboorte
Volg die skakel hieronder na ons ander Kersfees Hulpbronne:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/kersfees/