‘n Kersfees vasvra is nog ‘n manier om die verhaal van Jesus se geboorte met jou kinders te deel. Ons het ‘n Junior Kersfees vasvra, asook ‘n Senior vasvra saamgestel.
Elke vasvra is in twee WORD formate beskikbaar. Die een is bloot ‘n lys met al die vrae en antwoorde, en in die ander dokument is die vrae en antwoorde op kaartjies wat jy kan print en uitknip.
Ons het ook die Junior en Senior Kersfees vasvra in PowerPoint formaat beskikbaar.
Laai die Junior Kersfees vasvra hieronder af:
Junior Kersfees Vasvra – Kaartjies
Laai die Senior Kersfees vasvra hieronder af:
Senior Kersfees Vasvra – Kaartjies
Volg die skakel hieronder na ons ander Kersfees Hulpbronne: