Bybelvasvra 17. Pa’s van die Bybel

Ons volgende Bybelvasvra katergorie is Pa’s van die Bybel. Pa’s van die Bybel Is jy opsoek na iets ‘anders’ om vir Vadersdag te doen? Hier is ‘n lekker Bybelvasvra rondom die Pa’s van die Bybel! Kyk wie die meeste vrae reg kan antwoord. Laai die Bybelvasvra: Pa’s van die Bybel, hieronder in PDF formaat af:…

Sondagskool Les: 10. Woord Studie – Verlossing

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Woord Studie –…

Saalopening: 33. Samewerking

Hierdie is ons drie en dertigste Kort boodskap, Saalopening idee. Samewerking Ysbreker: Neem ‘n skinkbord, groot lappie en 25 items saam wat jy op die skinkbord kan sit. Kry so 8 vrywilligers om jou met hierdie ysbreker te help. Deel die vrywilligers in twee spanne op. Sit die 25 items op die skinkbord neer en…

Personeelkamer Opening: 18. God sorg vir ons

Hierdie is ons agtiende Personeelkamer Opening. God sorg vir ons In die konsentrasiekamp, meer as 100 jaar gelede, sit Anette Marais op ’n stomp en skud die stof van haar verslete klere af. Rondom haar sit die groepie bekende gesigte van moeë vrouens. Net ’n paar tree verder is die hoë draad van die konsentrasie…

Vadersdag: 10 Things I Love about You

Die volgende goedkoop Vadersdag geskenk. 10 Things I Love about You Hierdie is ‘n geskenk wat jou regtig oor jou Pa sal laat dink. Anders as met die Moedersdag stel het ons net ‘n ‘blank’ stel gemaak, sodat jy jou eie goed daarop kan skryf. Indien jy nie ‘n printer het nie, is hierdie ‘n…

Vadersdag: Bederf Boekie

Hierdie eenvoudige, goedkoop geskenkie was so gewild vir Moedersdag gewees dat ons besluit het om dit ook vir Vadersdag te maak. Hierdie geskenkie gaan jou geen geld kos nie, net ‘n bietjie tyd saam met jou kinders. Bederf Boekie Hierdie bederf boekie is die ideale geskenk in ‘n tyd waar geld skaars is, maar mens…

Vadersdag: Super Dad Idee

Soos met Moedersdag is ek seker dat meeste van ons se finansies nog knyp, maar dat mense darem iets spesiaal vir Pa wil doen. Super Dad Idee Hier is ‘n baie oulike idee wat jou net ‘n ‘slab chocolate’ en ‘n bietjie moeite gaan kos. Volg gerus die skakel hieronder om hierdie oulike geskenkie vir…