Soos met Moedersdag is ek seker dat meeste van ons se finansies nog knyp, maar dat mense darem iets spesiaal vir Pa wil doen.
Super Dad Idee
Hier is ‘n baie oulike idee wat jou net ‘n ‘slab chocolate’ en ‘n bietjie moeite gaan kos. Volg gerus die skakel hieronder om hierdie oulike geskenkie vir Pa te maak. Om hierdie na Afrikaans te vertaal gaan ongelukkig net nie reg klink nie! Skryf sommer net ‘n briefie vir die agterkant van die sjokolade self uit.
https://iheartcraftythings.com/super-dad-fathers-day-gift.html
Volg die skakel hieronder na ons ander Vadersdag idees: