Kinderkerk Les: 11. Woord Studie – Geregtigheid

11. geregtigheid - groot

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.

Woord Studie – Geregtigheid

Hierdie is die elfde en laaste les in die Kinderkerk lesreeks: Woord studie.

Die woord wat ons vandag oor gaan leer is: Geregtigheid.  In hierdie les het ons ‘n paar dinge om ons te help om die moeilike woord beter te verduidelik en ons te help verstaan hoekom dit so belangrik vir God is.

Hierdie is ‘n lekker praktiese les met ‘n ysbreker, praktiese demonstrasie en ‘n speletjie aan die einde om die woord “Geregtigheid” aan die kinders te probeer verduidelik.

Laai die les hieronder in PDF formaat af:

11. KINDERKERK LES – Woord Studie – Geregtigheid

Volg die skakel hieronder na ons ander Kinderkerk Lesse in die reeks:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/woord-studie-kinderkerk-lesreeks/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s