Speletjies: Vind die…

Speletjies - vind die 1

Vind die…. of  hidden objects soos dit beter bekend staan, is een van die speletjies wat binne ‘n kort tydjie ‘n groot treffer geword het. Wat dit vir Jeug, Sondagskool of Kinderkerk so goed laat werk is dat daar so baie temas in die Bybel is waaraan jy dit as ‘n ysbreker kan koppel.

Ons het op ‘n klompie afgekom wat ons graag met julle wil deel, die antwoorde is ingesluit. Jy kan dit op enige manier gebruik wat vir jou werk. Hieronder is twee voorbeelde:

Vind die kat

resized_5ca25-600b4cd3hungarianartistillustration1

Vind die koningin

b3bebd4e-0dae-4219-85a5-9b8b6fea4500

Laai die dokument hieronder gratis in word formaat af:

Vind die kat

Vind die koningin

Vind die hasie

Vind die eier

Vind die aartappel

Vind die panda 1

Vind die panda 2

Vind die vier blaar clover

Vind babagesiggies

Volg die skakel hieronder na ons ander speletjies:

https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/category/speletjies/

 

One comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s