Bybel Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het ‘n Bybelse basis en sluit in PowerPoint Speletjies; Speed Dating; Wie’s wie in die Bybel; Would You Rather; Emoji’s; Charades; Minute-to-Win-it; Matching Games; Tic-Tac-Toe ens.
Wie’s wie in die Bybel?
Hierdie is ‘n heerlike speletjie om met jou groter, meer senior kinders te speel, en kan ook goed by ‘n volwasse sel werk.
Hierdie speletjie word nie op ‘n spesifieke manier gespeel nie, so jy kan lekker kreatief daarmee raak. Jy kan dit as ‘n groepspeletjie gebruik of ‘n pare laat speel. Een persoon of span het die vrae en die ander groep of persoon die antwoorde. Dit werk soos volg:
Die vraag oor watter beroep die persoon beoefen het is nie altyd so maklik om te antwoord nie, so ons hoop ons is nie verkeerd met die antwoorde rondom die beroepe nie. Ons kon nie by almal die antwoord daarop kry nie, en het dit dan maar breed gevat, dis egter ‘n vraag wat baie help om die span wat moet antwoord op die regte spoor te bring, waar daar ‘n spesifieke antwoord is.
Laai die dokument hieronder gratis in WORD formaat af:
OU TESTAMENT – Wie’s wie in die Bybel
NUWE TESTAMENT – Wie’s wie in die Bybel
Volg die skakel hieronder na ons ander Bybel Speletjies:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-speletjies/
Volg die skakel hieronder na ons Bybel Aktiwiteite:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-aktiwiteite/
Volg die skakel hieronder na ons ander Speletjies:
https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/category/speletjies/
[…] https://algoagemeenskapskerk.com/2018/02/15/speletjies-wies-wie-in-die-bybel/ […]
LikeLike
[…] https://algoagemeenskapskerk.com/2018/02/15/speletjies-wies-wie-in-die-bybel/ […]
LikeLike