Bybel Speletjies: Wie’s wie in die Bybel?

Bybel Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het ‘n Bybelse basis en sluit in PowerPoint Speletjies; Speed Dating; Wie’s wie in die Bybel; Would You Rather; Emoji’s; Charades; Minute-to-Win-it; Matching Games; Tic-Tac-Toe ens. Wie’s wie in die Bybel? Hierdie is ‘n heerlike speletjie om met jou groter, meer senior kinders te speel,…

Speletjies: Vind die…

Vind die…. of  hidden objects soos dit beter bekend staan, is een van die speletjies wat binne ‘n kort tydjie ‘n groot treffer geword het. Wat dit vir Jeug, Sondagskool of Kinderkerk so goed laat werk is dat daar so baie temas in die Bybel is waaraan jy dit as ‘n ysbreker kan koppel. Ons…

Speletjies: Voltooi die prentjie

Voltooi die prente is ‘n heerlike, kreatiewe manier om jou kinders aan die gang te kry. Jy kan dit as ‘n aktiwiteit gebruik om tyd om te kry terwyl jy wag om te begin of as ysbreker vir ‘n spesifieke tema. Jy kan dit vir jou kinders gee met reëls by om bv. by jou…

Sondagskool Les: Reëls Jnr.

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe.  Junior lesse is kort en interaktief met baie praktiese aktiwiteite soos speletjies en illustrasies. Junior Sondagskool…

Speletjies: Vind en kleur in

Hierdie is ‘n heerlike aktiwiteit wat jy met ‘n bietjie kreatiwiteit in ‘n lekker speletjie kan omskep. Dit werk baie goed om met jou kinders by Kinderkerk te doen terwyl julle wag om te begin. Dis selfs dalk iets om met die groter kinders te probeer. Deel jou kinders in pare op, en gee een blaai…

Speletjies: I spy…

Wie het nie die ‘I spy’ speletjie in die motor as kind gespeel nie? Dis seker een van die lekkerste speletjies om met kleintjies te speel. I spy bottel… I spy kan op verskillende maniere gespeel word, ons het op ‘n oulike een afgekom wat jy in ‘n bottel doen, ongelukkig kon ons nie die…

Bybel Speletjies: Would you Rather?

Bybel Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het ‘n Bybelse basis en sluit in PowerPoint Speletjies; Speed Dating; Wie’s wie in die Bybel; Would You Rather; Emoji’s; Charades; Minute-to-Win-it; Matching Games; Tic-Tac-Toe ens. Bybel ‘would you rather’ Baie van ons ken die speletjie “would you rather” met al die weirdste vrae denkbaar.…