Kinderkerk Les: Bekering

bekering - groot

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.

Bekering

Daar is ‘n paar belangrike temas wat ons voel belangrik is om elke jaar mee af te skop. Bekering is een van hulle.

Hierdie is ‘n baie interaktiewe les wat moeilike begrippe op ‘n eenvoudige praktiese manier aan die kleintjies verduidelik en vir hulle die geleentheid skep om hulle hartjies vir Jesus te gee.

Laai die les hieronder gratis in PDF formaat af:

KINDERKERK LES – Bekering

bekeringsgebed

Ons het ook ‘n Senior Sondagskool bekeringsles by die volgende skakel beskikbaar:

https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/2018/02/01/sondagskool-les-bekering-snr/

3 comments

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s