AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.
Bekering
Daar is ‘n paar belangrike temas wat ons voel belangrik is om elke jaar mee af te skop. Bekering is een van hulle.
Wanneer laas het jy ‘n bekeringsles met jou kinders gedoen, of is julle so haastig om by die reeks uit te kom wat julle gaan doen dat julle nooit ‘n geleentheid skep om met die kinders oor bekering te praat nie.
Hierdie is ‘n baie interaktiewe les met ‘n paar aktiwiteite wat die kinders self in die groepe doen om die belangrike begrippe aan hulle te verduidelik en ‘n geleentheid vir die kinders te skep om hulle lewens vir Jesus te gee.
Laai die les hieronder gratis in PDF formaat af:
Ons het ook ‘n Kinderkerk bekeringsles by die volgende skakel beskikbaar:
https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/2018/02/01/kinderkerk-les-bekering/
[…] https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/2018/02/01/sondagskool-les-bekering-snr/ […]
LikeLike
[…] https://algoagemeenskapskerk.com/2018/02/01/sondagskool-les-bekering-snr/ […]
LikeLike
[…] https://algoagemeenskapskerk.com/2018/02/01/sondagskool-les-bekering-snr/ […]
LikeLike