Paasfeesherdenking 1

Paasfeesherdenking 1

Paasfees is ‘n maand weg en ek glo soos ons, is baie van julle ook besig om daarvoor te beplan. Dis vir ons baie belangrik om op die Woensdagaand voor die Paasnaweek ‘n Paasfeesherdenking met ons kinders te doen om die amazing betekenis van Paasfees weer by hulle in te skerp.

Paasfeesherdenking 1

Hierdie Paasfeesherdenking het ons in 2016 met ons kinders gedoen en ons deel dit graag met julle. Ons gaan oor die volgende paar weke 2017 en 2018 s’n ook met julle deel, maar hierdie een was verreweg vir ons die besonderste gewees.

Elke groep moes eers hulle ‘toerusting’ vir die aand gaan soek het voordat hulle kon begin het. Ons het die kleure van die woordelose boekie as basis gebruik en die hele Verlossings-plan daar rondom vertel.

Planke is aan elke groep voorsien en die kinders moes self die kruis aanmekaar spyker. Hulle moes ook die pers lap skeur toe ons by die deel oor die voorhangsel van die tempel kom wat geskeur het. Die kinders het die Paasverhaal op ‘n baie unieke praktiese manier ervaar en beleef. Hulle het saam as groep met nagmaal afgesluit en hulle name op die kruis geskryf.

1

Laai die dokument hieronder in PDF formaat af:

JEUG – Paasfeesherdenking – 2016

Volg gerus die skakel hieronder na ons ander Paasfees hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/category/paasfees/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s