Inkleurprente vir Paasfees

Inkleurprente Paasfees

Daar is baie Paasfees inkleurprente vir kinders op die Internet beskikbaar, maar min prente wat die hele verhaal van Paasfees vertel. Ons het bietjie gaan rondkrap en op twee aafgekom en deel dit graag met julle.

Easter story coloring book

Die Paasfees-inkleurboek kan gratis by die skakel hieronder afgelaai word. Ongelukkig is dit te veel om na Afrikaans te vertaal, dus is dit in Engels. Wat dit baie oulik maak is dat dit die hoofdele van die Paasverhaal vertel.

http://www.marymarthamama.com/kid-stuff/the-easter-story-coloring-book/

easter-coloring-in-progress-2

My Little House:

My Little house het net so oulike stel van nege inkleurprente wat die Paasverhaal uitbeeld. Dit kan gratis by die skakel hieronder afgelaai word:

http://www.mylittlehouse.org/uploads/2/1/0/0/21005170/_coloring_easter_story.pdf

_7663649_orig

Volg gerus die skakel hieronder vir ons ander Paasfees hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/category/paasfees/

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s