AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.
Nuwe lewe in Christus
Hierdie les is deel van die Kinderkerk lesreeks: My identiteit in Christus. In hierdie les leer die kinders op ‘n praktiese manier van ‘n nuwe skepsel in Christus word.
Hulle speel ‘n klomp oulike speletjies rondom ‘popcorn’ wat die beeld is wat gebruik word, en dan word Saulus se transformasie na Paulus as Bybeldeel gebruik.
Laai die dokumente hieronder in PDF formaat af:
KINDERKERK LES – 6. Nuwe lewe in Christus
6. Nuwe lewe in Christus – Paulus
Volg die skakel hieronder na ons ander Kinderkerk Lesse oor My Identiteit in Christus:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/identiteit-in-christus-kinderkerk/page/1/
Volg die skakel hieronder na ons Sondagskool Lesse oor My Identiteit in Christus:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/identiteit-in-christus-sondagskool/