AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.
Om op Jesus alleen te vertrou – Senior
Hierdie is die sesde les van die Senior Sondagskool lesreesks oor My identiteit in Christus.
In hierdie les leer die kinders dat geloof die sleutel tot redding is. Uit geloof is ons daartoe instaat om in Jesus alleen te vertrou, Sy naam te bely voor ander en jammer te wees oor ons sondes.
Laai die les hieronder in PDF formaat af:
SONDAGSKOOL LES – 6. Om op Jesus alleen te vertrou
Volg die skakel hieronder na ons ander Sondagskool Lesse oor My Identiteit in Christus:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/identiteit-in-christus-sondagskool/page/1/
Volg die skakel hieronder na die Kinderkerk Lesse oor My Identiteit in Christus:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/identiteit-in-christus-kinderkerk/