Inkleurprente vir Paasfees

Daar is baie Paasfees inkleurprente vir kinders op die Internet beskikbaar, maar min prente wat die hele verhaal van Paasfees vertel. Ons het bietjie gaan rondkrap en op twee aafgekom en deel dit graag met julle. Easter story coloring book Die Paasfees-inkleurboek kan gratis by die skakel hieronder afgelaai word. Ongelukkig is dit te veel…

Paasfees aktiwiteite

Paasfees is een van die wonderlikste tye in die jaar vir ons as kinders van God. Dis ‘n tyd van diep dink en diep delf oor ons geloof en oor ‘n Wonderlike Saligmaker wat die ‘ultimate’ prys vir Sy kinders betaal het. Dis ook ‘n tyd van hoop op dit wat menslik onmoontlik was, maar…

Sondagkool Les: Paasfees 1

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Paasfees  Hierdie Paasfees…