As jy opsoek is na iets betekenisvol en kreatief om met jou gesin rondom Paasfees te doen, moet jy BESLIS na hierdie plasing op die DinkJeug webtuiste gaan kyk.
Die idee is om dit die 17 dae voor Paasfees saam as gesin te doen, daar is heelwat voorbereiding nodig, so ons sal aanbeveel as julle dit wil doen moet julle nou reeds begin om alles in orde te kry.
Elke dag het ‘n Teksdeels rondom die lydenstyd om te lees en dan ‘n opdrag of aktiwiteit om as gesin saam te doen. Hierdie is iets wat die hele gesin sal geniet en dit sal help om Paasfees vir jou kinders betekenisvol te maak.
Volg die skakel hieronder na die plasing:
http://dinkjeug.ngkerk.net/2017/03/23/saamwees-vir-paasfees/
Die wêreld kaart op DinkJeug se link werk nie, ons het ‘n kaart afgelaai wat julle kan gebruik. Laai die kaart hieronder in WORD formaat af:
Saamwees Paaspakkie – wêreldkaart
Volg die skakel hieronder vir ons Paasfees hulpbronne:
https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/category/paasfees/