Kinderkerk Les: Paasfees

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Paasfees: Paasfees is vir ons as Christene…

Paasfees Heilige Week

Ons deel graag NG Somerstrand gemeente se oulike Heilige Week Huisgodsdiens met julle.  Dis ‘n baie oulike aktiwiteit om met jou gesin tydens Huisgodsdiens te doen. Die bonus is natuurlik dat dit gratis en in Afrikaans is! Druk dit weerskante op ‘n A3 papier, sny die wit gedeeltes uit en vou die blokkies toe.  Volg dan…

Die pad na Paasfees

Ons deel graag hierdie oulike Paasfees Bordspel van NG Somerstrand gemeente met julle. Dis ‘n baie oulike aktiwiteit om met jou gesin tydens Huisgodsdiens te doen. Die bonus is natuurlik dat dit gratis en in Afrikaans is! Die pad van Paasfees – lees hierdie Heilige Week elke dag die skrifgedeelte en rangskik die gebeure van Jesus…

Paasfees: Saamwees Paaspakkie

As jy opsoek is na iets betekenisvol en kreatief om met jou gesin rondom Paasfees te doen, moet jy BESLIS na hierdie plasing op die DinkJeug webtuiste gaan kyk. Die idee is om dit die 17 dae voor Paasfees saam as gesin te doen, daar is heelwat voorbereiding nodig, so ons sal aanbeveel as julle…

Paasfees Foto-Uitdaging

Die Paasfees Foto-Uitdaging gebruik die 15 dae voor Paasfees om jou te herinner aan die ware betekenis van Paasfees. Dit begin Sondag 18 Maart en maak Sondag 1 April klaar. Jy lees elke dag se Bybelversie en kyk of jy ‘n foto kan neem rondom die foto-uitdaging-woord. Deel dit met jou vriende en groepe op…