AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.
Sonde:
Hierdie les is deel van die Kinderkerk lesreeks: My identiteit in Christus. In hierdie les leer die kinders dat ons almal sonde doen en dat sonde ‘n ernstige probleem in die mens se lewe is.
Die kinders leer speel, speel wat sonde is en deur ‘n illustrasie dat dit ‘gross’.
Laai die les hieronder in PDF formaat af:
Volg die skakel hieronder na ons ander Kinderkerk Lesse oor My Identiteit in Christus:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/identiteit-in-christus-kinderkerk/page/1/
Volg die skakel hieronder na ons Sondagskool Lesse oor My Identiteit in Christus:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/identiteit-in-christus-sondagskool/