Sondagskool Les: 3. Is ek ‘n sondaar? Snr.

pop art comic speech bubbles

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.

Is ek ‘n sondaar? – Senior

Hierdie les is die derde les van die Senior Sondagskool lesreesks oor My identiteit in Christus.

Die kinders lees in hierdie les dat ons almal sonde doen en dat sonde ‘n ernstige probleem in die mens se lewe is.

Laai die les hieronder in PDF formaat af:

SONDAGSKOOL LES – 3. Is ek ‘n sondaar

Volg die skakel hieronder na ons ander Sondagskool Lesse oor My Identiteit in Christus:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/identiteit-in-christus-sondagskool/page/1/

Volg die skakel hieronder na die Kinderkerk Lesse oor My Identiteit in Christus:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/identiteit-in-christus-kinderkerk/

 

 

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s