Kinderkerk Les: 4. Die koste van sonde

4

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.

Die koste van sonde:

Hierdie les is deel van die Kinderkerk lesreeks oor My identiteit in Christus. In hierdie les leer die kinders dat sonde skeiding bring tussen ons en God. God is regverdig en Hy moet sonde straf.

Dis ‘n baie interaktiewe les met twee illustrasies rondom die effek van sonde waaraan die kinders deelneem. Die verhaal van Agan in Josua 7:14-26 word deur die kinders ‘uitge-act’ om hulle die koste van sonde te laat verstaan.

Laai die les hieronder in PDF formaat af:

KINDERKERK LES – 4. Die koste van sonde

Volg die skakel hieronder na ons ander Kinderkerk Lesse oor My Identiteit in Christus:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/identiteit-in-christus-kinderkerk/page/1/

Volg die skakel hieronder na ons Sondagskool Lesse oor My Identiteit in Christus:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/identiteit-in-christus-sondagskool/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s