Ons is altyd opsoek na videoclips om ‘n tema te help verduidelik of om die kinders se aandag te kry. Ons deel graag die videoclips wat ons vir Paasfees opgespoor het met julle.
Paasfees Video clip 1
Paasfees Video clip 2
Paasfees Video clip 3
Paasfees Video clip 4
Paasfees Video clip 5
Paasfees Video clip 6
Paasfees Video clip 7
Paasfees Video clip 8
Volg gerus die skakel hieronder na ons ander Paasfees hulpbronne:
https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/category/paasfees/