Paasfees Video clips
Ons is altyd opsoek na videoclips om ‘n tema te help verduidelik of om die kinders se aandag te kry. Ons deel graag die videoclips wat ons vir Paasfees opgespoor het met julle. Paasfees Video clips 1 Paasfees Video clips 2 Volg gerus die skakel hieronder vir ons ander Paasfees hulpbronne: https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/category/paasfees/ …