AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.
Om op Jesus alleen te vertrou
Hierdie les is deel van die Kinderkerk lesreeks: My identiteit in Christus. In hierdie les leer die kinders dat ons ‘n keuse het. Ons kan kies om die pad vir Jesus te stap of aan te hou sonde doen. Ook dat hierdie keuse gevolge het.
Die les eindig met ‘n keuse wat die kinders vir Jesus maak.
Laai die les hieronder in PDF formaat af:
KINDERKERK LES – 5. Om op Jesus alleen te vertrou
Volg die skakel hieronder na ons ander Kinderkerk Lesse oor My Identiteit in Christus:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/identiteit-in-christus-kinderkerk/page/1/
Volg die skakel hieronder na ons Sondagskool Lesse oor My Identiteit in Christus:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/identiteit-in-christus-sondagskool/