Sondagskool Les: 5. Jesus is die antwoord Snr.

1a

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.

Jesus is die antwoord – Senior

Hierdie is die vyfde les van die Senior Sondagskool lesreesks oor My identiteit in Christus.

In hierdie les ontdek die kinders dat Jesus die antwoord op ons sonde is. Hulle leer dat Jesus aan die kruis gesterf het vir ons sondes en met Sy bloed ons plek in die Hemel gekoop het.  Jesus het gekry wat Hy nie verdien het om te verhoed dat ons kry wat ons wel verdien, die hel, ewige skeiding van God.

Laai die les hieronder in PFD formaat af:

SONDAGSKOOL LES – 5. Jesus is die antwoord

Volg die skakel hieronder na ons ander Sondagskool Lesse oor My Identiteit in Christus:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/identiteit-in-christus-sondagskool/page/1/

Volg die skakel hieronder na die Kinderkerk Lesse oor My Identiteit in Christus:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/identiteit-in-christus-kinderkerk/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s