Ons deel graag NG Somerstrand gemeente se oulike Heilige Week Huisgodsdiens met julle. Dis ‘n baie oulike aktiwiteit om met jou gesin tydens Huisgodsdiens te doen. Die bonus is natuurlik dat dit gratis en in Afrikaans is!
Druk dit weerskante op ‘n A3 papier, sny die wit gedeeltes uit en vou die blokkies toe. Volg dan die instruksies vir elke dag. Die bonus is natuurlik dat dit gratis en in Afrikaans is!
Volg die skakel hieronder om dit af te laai:
Click to access Heilige%20Week%202016%20Huisgodsdiens.pdf
Volg die skakel hieronder na ons Paasfees Hulpbronne:
https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/category/paasfees/