AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.
Hersien die kwartaal
Hierdie les is deel van die Kinderkerk lesreeks: My identiteit in Christus.
Hierdie les maak van lekkers gebruik met verskillende gekleurde papier om die evangelie voor te stel. Dis dien as hersienning van wat ons als die kwartaal geleer het. Die “gospel soccer ball – craft” van http://www.truthforkids.com/gospel-soccer-ball/#.Wqea9uhubIU word as prakties gebruik.
Laai die dokumente hieronder in PDF formaat af:
KINDERKERK LES – 7. Hersien die kwartaal
7. Hersien die kwartaal – Gospel soccer ball
Volg die skakel hieronder na ons ander Kinderkerk Lesse oor My Identiteit in Christus:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/identiteit-in-christus-kinderkerk/page/1/
Volg die skakel hieronder na ons Sondagskool Lesse oor My Identiteit in Christus:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/identiteit-in-christus-sondagskool/