Kinderkerk Les: 4. Gawes van die Gees – Doen Gawes

doen gawes

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.

Ons het so tydjie gelede ‘n Inleidende minireeks oor die Gawes van die Heilige Gees met ons senior kinders gedoen en het beleef dat ons dit ook met ons kleintjies moes doen. Dis regtig baie basies, maar help om die kleintjies op ‘n eenvoudige manier daaraan bekend te stel.

Doen Gawes:

Hierdie is die vierde les in die mini-reeks en hier kyk ons na die kategorie Doen Gawes. Dit sluit Gawe van Genesing, Gawe van Wonderwerke en Gawe van Geloof in.

Die hoofgedagtes rondom die Doen-Gawes is dat God die menslik onmoontlike deur ONS wil doen.

Elke Gawe word deur middel van ‘n speletjie aan die kleintjies verduidelik.

Hierdie les kan hieronder in pdf formaat afgelaai word:

KINDERKERK LES – Gawes vd Gees – Doen Gawes

Volg die skakel hieronder na ons ander Kinderkerk Lesse oor die Gawes van die Gees:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/gawes-van-die-gees-kinderkerk/

Volg die skakel hieronder na ons Sondagskool Lesse oor die Gawes van die Gees:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/gawes-van-die-gees-sondagskool/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s