Stories: Geen Battery nie

Het JY al die God van wonderwerke ontmoet? Ek praat nie van Hom gelees in die Bybel nie, ek praat van ‘n persoonlike, waaragtige ontmoeting met Sy wonderwerkende krag gehad? Hierdie is dalk net ‘n storie, maar daar is soveel soorgelyke ware verhale uit baie van ons se eie lewens dat dit amazing sou wees…

Jeug Funaand: Heilige Gees

Jesus belowe die Heilige Gees vir ons in Sy Woord, en sê dat dit beter vir ons is dat Hy weggaan, want dan stuur Hy vir ons die Helper, die Heilige Gees. Heilige Gees: Tydens hierdie Funaand leer die kinders wat ‘n Helper beteken deur die speel van speletjies met chopsticks. Net een chopstick beteken…

Internet Hulpronne: Free Photo Editing Software

  Ons is bewus daarvan dat daar heelwat oulike, verbruikers vriendelike foto-redigering programme beskikbaar is. Vir die van ons wat nie tegnologies aangelê is nie, voel dit partykeer soos ‘n nagmerrie om te weet watter program om te kies, en watter maklik is om te gebruik. Photoscape: Free Photo Editing Software Vir die van julle…

Bybel Aktiwiteite: Geheime Kodes

Bybel aktiwiteite is rustig van aard, het ‘n Bybelse basis en benodig pen en papier. Dit sluit die volgende aktiwiteite in: Brain Teasers; Versteekte prente; Woordsoek; Blokraaisels; Geheime Kodes; Kopkrappers; Dot to Dot ens. Geheime Kodes: Geheime kodes is ‘n heerlike manier om ‘n les mee op te kikker en die kinders geniet dit altyd.…

Speletjies: Crazy stuff

Is jy ook altyd opsoek na iets nuuts om jou kinders te laat doen…. soms ‘n lekker uitdaging om hulle geÏnteresseerd te hou en te laat terugkom vir nog? Vir die senior groep is hier ‘n wonderlike hulpbron, maak net eers seker dis jou groep se ‘ding’. KrazyDad.com is ‘n webtuiste met die interessantste speletjies…