Bybelvasvra 11: Kersfees

Ons volgende Bybelvasvra katergorie is Kersfees. Kersfees Hierdie Kersfees Bybelvasvra is beskikbaar vir die Juniors sowel as vir die Senior kinders. Die Juniors s’n is baie basiese vrae oor die Kersverhaal. Die Seniors se vasvra het meer in diepte vrae wat selfs gepas is vir ‘n Bybelvasvra vir volwassenes. Laai die “Kersfees” Bybelvasvra hieronder in…

Saalopening 19: Bly geestelik skerp

Hierdie is ons negentiende Kort boodskap, Saalopening idee. Storie: Maak skerp jou byl Vir hierdie saalopening gebruik ons die bekend storie: maak skerp jou byl Die verhaal word vertel van ‘n jong man wat werk gesoek het. Die voorman het hom aangestel nadat hy ‘n groot boom vinnig en effefktief kon afkap. Dit het die…

Bybelvasvra 10: God se vreemde opdragte

Ons volgende Bybelvasvra kategorie is “God se vreemde opdragte”. God se vreemde opdragte Die Bybel is vol interessante verhale en gebeurtenisse waarvan baie van ons nie eers weet nie. Ons het so baie met die saamvoeg van hierdie kategorie geleer, en hoop julle en die kinders gaan net so baie daaruit leer. God se vreemde…