Ons volgende Bybelvasvra katergorie is Kersfees.
Kersfees
Hierdie Kersfees Bybelvasvra is beskikbaar vir die Juniors sowel as vir die Senior kinders. Die Juniors s’n is baie basiese vrae oor die Kersverhaal. Die Seniors se vasvra het meer in diepte vrae wat selfs gepas is vir ‘n Bybelvasvra vir volwassenes.
Laai die “Kersfees” Bybelvasvra hieronder in PDF formaat af:
Volg die skakel hieronder na ons ander Bybelvasvra Idees: