Personeelkamer Opening: 11. Die dertig sekonde vasvra
Hierdie is ons elfde Personeelkamer Opening. Die dertig sekonde vasvra Kom ons kyk vanoggend hoe goed julle algemene kennis is. Die een wat die antwoord ken kan hulle hand opsteek en die antwoord gee. Vrae: 1.Noem die drie rykste mense in die wêreld. 2. Noem die laaste drie wenners van die Dakar tydren. 3. Noem…