Kinderkerk Les: Boelies

boelies - groot

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.

Boelies

Ons kleintjies verstaan nie altyd wat boelie gedrag is en hoe dit hulle kan affekteer nie. In hierdie les probeer ons om hulle te bemagtig deur middel van ‘n illustrasie, speletjie en ‘n vidoe clip.

Die voorbeeld van Daniël en sy drie vriende word gebruik om te demonstreer dat boelies ook in die Bybel se tyd voorgekom het en wat die gevolg daarvan was.

Laai die les hieronder in PDF formaat af:

KINDERKERK LES – Boelies

Volg die skakel hieronder na ons ander Kinderkerk lesse:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/kinderkerk-lesse/

2 comments

  1. Sjoe, baie dankie vir hierdie awesome lessie. Ek sal dit beslis (met u toestemming) by my beradings sessies kan gebruik. Daar is ‘n hele klompie junior fase kinders wat by die laerskool geboelie word en ander wat die boelies is. Ek sal graag hierdie lessie in ‘n groep-sessie aan die outjies wil bied. Mag ek u toestemming daarvoor kry asb?

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s