Kinderkerk Les: 9. Woord Studie – Evangelie

9. evangelie - groot

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.

Woord Studie – Evangelie

Hierdie is die negende les in die Kinderkerk lesreeks: Woordstudie.

In hierdie les hersien ons die bewegings van die eerste elf boeke van die Nuwe Testament.

Die woord wat ons vandag oor gaan leer is: Evangelie.  In hierdie les het ons ‘n paar dinge om ons te help om die moeilike woord beter te verduidelik en ons te help verstaan hoekom dit so belangrik vir God is.

Vir hierdie les gebruik ons die konsep van die woordelose boekie. Daar is twee lesse beskikbaar. As jy LEGO blokkies in die regte kleure het, beveel ons hierdie les aan, anders kan jy dit tweede les gebruik met gekleurde lekkers.

Die kinders kry die opdrag om bv. ‘n huis, kruis, hartjie en boom uit ‘n spesifieke kleur LEGO te maak. ‘n Deel van die Evangelie wat rondom die kleur sentreer word dan vertel. Dis ‘n heerlike les as jy LEGO blokkies daarvoor het.

Laai die lesse hieronder in PDF formaat af.

9. KINDERKERK LES – Woord Studie – Evangelie 1

9. KINDERKERK LES – Woord Studie – Evangelie 2

Volg die skakel hieronder na ons ander lesse in die reeks:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/woord-studie-kinderkerk-lesreeks/

 

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s