Skole Bediening: Week van Gebed 1
Soos ons reeds onder ons Skole Bediening blad verduidelik het, is ons baie betrokke by bedieninge in plaaslike skole. Ons bedien elke Vrydagmiddag by Laerskool Piet Retief ongeveer 60 kinders vir 45 minute na skool met die Woord op ‘n interaktiewe manier in kleingroepe. Ons het in 2016 tydens die Jerigo Mure se “24/7 on … Continue reading Skole Bediening: Week van Gebed 1
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed