Kinderkerk Lesreeks: Wapenrusting van God

AGTERGROND: Kinderkerk lesse is geskryf vir Graad R-6 kinders. Ons graad R-3 groep kom in een lokaal bymekaar, en ons graad 4-6 groep in ‘n ander lokaal. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Lesreeks: Wapenrusting van God Hierdie reeks oor die Wapenrusting van … Continue reading Kinderkerk Lesreeks: Wapenrusting van God