Kinderkerk Lesreeks: God die Vader
AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Lesreeks: God die Vader God die Vader … Continue reading Kinderkerk Lesreeks: God die Vader
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed