Hierdie is ons nege en twintigste Kort boodskap, Saalopening idee. Nederigheid Inleiding: Ons gaan vanoggend so bietjie oor nederigheid gesels, maar voordat ons daarby kom wil ek gou eers kyk wie die grootste bubbles met bubble gum kan blaas. Bubble gum kompetisie: Koop verskillende soorte bubble gum en kry ‘n paar vrywilligers om te kom … Continue reading Saalopening: 29. Nederigheid
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed