Hierdie is ons drie en dertigste Kort boodskap, Saalopening idee. Samewerking Ysbreker: Neem ‘n skinkbord, groot lappie en 25 items saam wat jy op die skinkbord kan sit. Kry so 8 vrywilligers om jou met hierdie ysbreker te help. Deel die vrywilligers in twee spanne op. Sit die 25 items op die skinkbord neer en … Continue reading Saalopening: 33. Samewerking
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed