Saalopening 57. Goedhartigheid

Hierdie is ons sewe en vyftigste Saalopening, kort boodskap idee. Goedheid of goedhartigheid is een van die 9 Gawes van die Heilige Gees. Hierdie vrug se naam is ‘goodness’ in die Engelse vertalings, maar het van die 1933 vertaling waar dit goedheid is, in die 1983 vertaling verander na goedhartigheid. Hierdie is twee verskillende eienskappe … Continue reading Saalopening 57. Goedhartigheid